Dildo

Dildo's.
’n Deurskynende dildo van 14 cm lank.

’n Dildo is ’n seksspeelding, wat dikwels soos ’n fallus lyk, vir gebruik om iemand te penetreer of vir ander seksdade soos masturbasie. Dildo's kan van ’n verskeidenheid materiale gemaak word om soos ’n stywe penis te lyk. Hulle is gewoonlik 10-15 cm lank, min of meer so lank soos ’n menslike ereksie, maar kan ook langer wees. Hulle wissel gewoonlik in dikte van 10-13 cm.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search